Jackie Chan

Jackie Chan
Jackie Chan in 2016
Jackie Chan in 2016

Geboortenaam Chan Kong-sang
Geboorte 7 April 1954 (1954-04-07)
Brits-Hongkong
Nasionaliteit Vlag van Hongkong Hongkong
Ouers Charles en Lee-Lee Chan
Lewensmaat Lin Feng-Jiao (1982–hede)
Kinders Jaycee Chan (* 1982)
Etta Ng (* 1999)
Beroep(e) Akteur, filmregisseur en -vervaardiger
Aktiewe jare 1962–hede
Webwerf jackiechan.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jackie Chan (Chinees: 成龍 / 成龙, pinyin: Chéng Lóng, Kantonees: Sing Lung; * 7 April 1954 in Brits-Hongkong as Chan Kong-sang) is 'n Hongkong-Chinese filmregisseur en -vervaardiger, akteur en regisseur. Hy is veral bekend vir sy komiese "kung fu"-films. Jackie Chan word soms as opvolger van die in 1973 oorlede Bruce Lee beskou, hoewel hy dit self verwerp.

Hy praat Kantonees, Mandaryns, Engels en Amerikaanse Gebaretaal asook 'n bietjie Duits, Koreaans, Japannees, Spaans en Thai.[1]

  1. (en) "An interview with Jackie Chan". Empire (104): 5. 1998.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search